Language 

Boodskap, 25 Februarie 1991
Besluit vandag vir God, daartoe nodig Ek julle uit, want jy verwydering van God kom deur 'n gebrek aan vrede in jou hart. God alleen is Vader; nader Hom dus deur jou persoonlik gebed en beleef dan die vrede in jou hart. Dan sal die vrede uit jou hart soos 'n rivier oor die hele wêreld kan vloei. Praat nie oor die vrede, maar maak die vrede. Ek seën elkeen van julle, en elke goeie keuse.

25 Januarie 1991 (Monthly)
25 Maart 1991 (Monthly)
 

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws