Language 

Boodskap, 25 Januarie 2003
Liewe kinders, met hierdie boodskap roep ek julle weer op vir die vrede te bid. Veral nou die vrede in 'n krisis verkeer, moet julle diegene wees wat bid en van die vrede getuig. My liewe kinders, wees vrede in hierdie wêreld sonder vrede. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Desember 2002 (Monthly)
25 Februarie 2003 (Monthly)
 

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws