Language 

Boodskap, 24 Mei 1984


 

Boodskap, 24 Mei 1984
Liewe kinders, Ek het dit julle al gesê: Ek het julle op 'n besonder wyse gekies soos julle is. Ek is jou Moeder; Ek hou van julle almal. Moenie bang wees nie op elke oomblik waarop julle probleme het, want Ek hou van julle, selfs wanneer jy jou verwyder van My en van my Seun. Ek vra julle, nie toe te laat dat my Hart bloedige trane schreit weens siele wat deur die sonde verlore gaan. Daarom, liewe kinders, bid, bid, bid!
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws