Language 

Boodskap, 25 Januarie 1996


 

Boodskap, 25 Januarie 1996
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit te kies vir vrede. Bid tot God dat Hy jou die ware vrede skenk. Beleef die vrede in jou hart, liewe kinders, en jy sal verstaan dat hierdie vrede 'n geskenk van God is. Liewe kinders, sonder liefde kan jy nie in vrede lewe. Die vrug van die vrede is die liefde en die vrug van die liefde is versoening. Ek is by julle, my liewe kinders, en ek nodig elkeen van julle uit eers binne jou familie vergifnis te skenk, daarna sal julle ook ander kan vergewe. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws