Language 

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'blijde'

Liewe kinders, almal wat my boodskap van vrede gehoor het nie, nooi ek vandag uit om daar ernstig en met liefde na te lewe. Baie mense dink dat hulle veel doen as hulle oor die boodskappe praat, maar daar nie na lewe. Liewe kinders, ek nodig julle uit tot die lewe en tot die verandering van alles wat daar aan negatief in julle is, sodat die positiewe word en tot lewe kom. Liewe kinders, ek is met julle en wil elkeen van julle help om so te lewe en so te getuig van die Blijde Boodskap. Ek is hier, liewe kinders, om julle te help en om julle na die hemel te lei. In die hemel is vreugde wat jy nou al kan beleef. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws