Language 

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verdien'

Total found: 2
God wil julle heilig maak. Daarom roep Hy julle via My tot volle oorgawe op. Laat die H. Mis vir julle die lewe wees. Verstaan goed dat die kerk die paleis van God is. Dit is die plek waar Ek julle saambring en waar Ek julle die weg na God wil wys. Kom en bid! Kyk nie na die ander. Antwoord hulle nie onvriendelike, maar laat jou lewe getuig van die pad na die heiligheid. Die kerke verdien respek, hulle is geheilig, want die mensgeworden God woon daar dag en nag. Geloof en bid daarom, kindertjies, sodat die Vader jou geloof versterk. En soek dan wat vir julle noodsaaklik is. Ek is met julle, Ek verheug my oor jou bekering en Ek beskerm julie met my moederlike mantel.
Liewe kinders, as Moeder vra ek jou: oop jou hart, reik dit my aan en wees nêrens bang vir. Ek sal met julle wees en julle leer, hoe jy Jesus op die eerste plek kan sit in jou lewe. Ek sal jou leer Hom te hê en Hom heeltemal toe te behoort. Verstaan, my liewe kinders, dat daar sonder my Seun geen heil is nie. Verstaan tog dat Hy julle begin en einde is nie. Met hierdie erkenning sal jy gelukkig wees en die ewige lewe verdien. As Moeder wens ek dit elkeen van julle toe. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws