Language 

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verhinder'

Total found: 2
Ook vandag nodig Ek julle uit om te bid en te vas. Julle weet, liewe kinders, dat Ek met julle hulp alles kan doen, en satan kan verhinder julle op 'n dwaalspoor te bring en hom kan dwing hierdie plek te verlaat. Liewe kinders, Satan loer op elkeen van julle, hy probeer elke dag in elkeen van julle twyfel te zaalen. Laat daarom, liewe kinders, jou dag net bestaan uit gebed en volle oorgawe aan God!
Liewe kinders, Ek versoek julle vanaf vandag die weg van die heiligheid te kan wandel. Ek hou van julle en daarom verlang Ek dat julle heilig wees. Laat jou op die weg nie deur Satan verhinder. Liewe kinders, bid en neem alles in ontvangs wat God jou op hierdie weg wat ongeneeslik is, aanbied. Maar aan elkeen wat hierdie weg inslaan, openbaar God die vreugde en die verlange om van ganser harte gehoor te gee aan sy oproepe. Heg geen waarde aan die klein dinge nie, maar rig jou op die hemel.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws