Language 

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'vervolgens'

Total found: 2
Hierdie gemeente wat Ek uitverkies het, is 'n besondere gemeente wat hom van ander onderskei. Ek bied al diegene wat met die hart bid groot barmhartigheid aan. Liewe kinders, Ek gee hierdie boodskappe allereers aan die parochianen en vervolgens aan al die ander. Julle sal teenoor my Seun, Jesus en My voor die boodskappe verantwoordelik is.
My oproep die boodskappe na te lewe wat Ek julle gee doe Ek daagliks, kinders, omdat Ek julle nader die hart van Jesus wil bring. Daarom nodig Ek julle uit, kindertjies, jy aan Jesus, my geliefde Seun, toe te wy, sodat elkeen van julle harte verenig mag wees met Hom. Vervolgens nodig Ek julle uit jou aan my Onbevlekte Hart te gee. Ek sou graag wou dat julle nie net persoonlik nie, maar ook as gesin en as parochie, liewe kindertjies, sou toewy om die grootheid van die boodskap wat Ek jou gee om te verstaan. Ek wil niks vir myself nie, maar alles vir die heil van jou siel. Satan is magtig, kinders, vlijen jy teen my moederlijk Hart deur in die gebed te volhard.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws