Language 

Boodskap, 25 November 2001
Liewe kinders, in hierdie tyd van genade roep ek julle weer tot gebed op. Kinders, bid en bereid jou hart voor op die koms van die Koning van die Vrede, sodat Hy met sy seën vrede kan gee aan die hele wêreld. Die onvrede het homself meester gemaak van die harte en die haat beheer die wêreld. Daarom is julle wat my boodskappe beleef die lig en die uitgestrekte hande na hierdie ongelowige wêreld, sodat almal die God van die Liefde sou leer ken. Vergeet nie, kinders, dat ek met julle is en julle almal seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Oktober 2001 (Monthly)
25 Desember 2001 (Monthly)
 

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws