Language 

Boodskap, 25 September 1992


 

Boodskap, 25 September 1992
Liewe kinders, vandag wil ek julle weer sê: Ek is by julle, ook in hierdie dae van verwarring, waarin Satan alles wil vernietig wat ek en my Seun opbou. Hy wil in 't besonder julle siele te gronde rig en julle sover moontlik aflei van die Christelike lewe en van die gebooie, volgens welke die Kerk julle oproept te lewe. Satan wil alles wat in en om julle heen heilig is, vernietig. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid om al datgene, wat God julle deur my verskynings gee, te kan verstaan. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 


Wap Home | Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN]

Powered by www.medjugorje.ws